Pro Deo Et Patria

Hoërskool Richardsbaai



x

Around the World - 17 Maart 2017

Hoërskool Richardsbaai bied hierdie jaar ‘n geleentheid aan besighede om hul naam behoorlik onder die kollig te plaas!

Die fokus vir die bemarkingsplan val op kreatiwiteit en pret in die vorm van ‘n “Around the World” funksie waar ongeveer 150 gaste die geleentheid gaan kry om lande te “besoek” en ‘n eet- en drinkdingetjie te geniet.
Lees meer >>


Around the World - 17 March 2017

The focus of this marketing strategy falls on creativity and fun in the form of an “Around the World” function where approximately 150 guests will receive the opportunity to “travel” to various countries and delight in a culinary treat and a drink, authentic to that country.
Read more >>

Nuusflits: Around the World - 17 Maart 2017

x

Op die Spel

Sumarie Roodt is op grond van haar sprankelende persoonlikheid, selfvertroue en entoesiasme saam met drie ander finaliste aangewys om aan die TV-program, olv Rian van Heerden “Op die Spel” deel te neem.

Sumarie het haar tydens dié program puik van haarself gekwyt en bewondering afgedwing. ‘n TV-ster in wording!

Lees meer >>

Nuusflits: Op die Spel


Useful links

Ons kontak besonderhede

Aflaaibare dokumente

Matriekuitslae

Skooldrag


Forthcoming Events

2017 HSRB Program pdf

2017 Skool Kalender


Prev
Next


Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
  •   Weekend or school holiday
  •   Public holiday
  •   Click on date to view event(s)